Wittedrif is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Wittedrif ressorteer onder die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap