duimnael|links|280px|Die NG gemeente Volmoed is op 21 November 1921 op die plaas Armoed gestig.
Volmoed is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Volmoed ressorteer onder die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val. Voorheen het die dorpie bekendgestaan as Armoed.
Sien ook NG gemeente Volmoed Lys van dorpe in Suid-Afrika
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap