Die Kobia (Rachycentridae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die familie beskik oor slegs een genus met 'n enkele spesie.
Genus Die enigste soort is aanwesig in Suid-Afrikaanse kuswaters:
Rachycentron Rachycentron canadum - Kobia
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Beenvisse