Die Josefs (Callorhinchidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Chimaeriformes. Die Suid-Afrikaanse Josef is deel van die familie. Die familie kom ook by Australië, Nieu-Seeland en Suid-Amerika voor. Daar is slegs een genus met drie spesies wat hoort tot dié familie. Slegs een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Genus Die enigste genus en gepaardgaande spesie:
Callorhinchus Callorhinchus capensis - Josef
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Draakvisse