Pierre Knoessen (gebore in die 20ste eeu) is 'n Suid-Afrikaanse akteur.
Filmografie Kiepie en Kandas as lui student, 1980 Vyfster (TV-reeks) as 'n bewaarder, 1984 Paradise Road as Dr. Faber, 1988 Laser Mission as Mañuel, 1989 Dark City, 1990 The Fourth Reich as Dice Lotter, 1990 Nag van die negentiende, 1992 Yankee Zulu as 'n hofbode, 1993 Paradys (TV-reeks), 1994
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense