Marcel van Heerden (gebore 19 Februarie 1952) is 'n Suid-Afrikaanse akteur.
Filmografie Molly en Wors die Movie, 2013 as die prokureur Wild at Heart (TV-reeks) as Van Wijk, 2011 White Wedding as Mr. Fanie van Zyl, 2009 Hond se Dinges as Oudolf, 2009 Everyman's Taxi as Hennie, 2009 Beauty and the Beast as Kogla, 2005 The Flyer as Anders, 2005 Red Dust as advokaat Chris Hummell, 2004 Max and Mona as ou man September, 2004 A Case of Murder as Piet, 2004 Glory Glory as Deek, 2002 Hijack Stories as Toyota eienaar, 2000 Husk (short) as Freddie, 1999 Jump the Gun as Johnnie, 1997 Trigger Fast as Trooper Stone, 1994 The Visual Bible: Matthew as John the Baptist, 1993 Night of the Cyclone, as Salvo, 1991 The Fourth Reich as Hendrik Erasmus, 1990 Jobman, 1990 Mapantsula as Stander, 1988 Steel Dawn as Lann, 1987 Hostage as Hussein, 1987 'n Wêreld sonder grense, 1987 The Outcast as Dial, 1984 Koöperasiestories (TV-reeks) as Van Vuurentjie, 1983 Savage Encounter, 1980
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense