Walton-on-the-Naze is 'n kusdorp in die Tendring-distrik, in die Engelse graafskap Essex. Dit is noord van Clacton en suid van die hawestad van Harwich geleë. Die nedersetting is vernoem na die "Naze", 'n klein skiereiland net noord van die dorp.

Kategorie:Nedersettings in Essex