Die Kuskoningvis (Carangoides caeruleopinnatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Transkeise Wildekus noordwaarts. In Engels staan die vis bekend as die Coastal kingfish of die Coastal trevally.
Voorkoms Die vis het 'n kort, ronde lyf met 'n lang, steil voorkop. Die vis word tot 50 cm lank en 3,7 kg swaar.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies
Bron Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. .
Kategorie:Beenvisse