Die Benguelakabeljou (Argyrosomus coronus) is deel van die Sciaenidae-familie en is endemies aan die Weskus van Suider-Afrika vanaf die noorde van Namibië tot by Angola. In Engels staan die vis bekend as die West Coast Kob terwyl die Namibiërs na die vis verwys as kabeljou waar dit uiters gewild is. Die vis verkies die warmer waters derhalwe word hy nooit verder suid gevang nie en word tot 70 cm lank.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Argyrosomus-coronus.html http://eol.org/pages/224309/overview

Bronne Top Angling Fishes of Southern Africa. Hennie Crous. 2010. Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse