Die Suid-Afrikaanse Skermsportfederasie (Engels: Fencing Federation of South Africa of FFSA) is die beheerliggaam vir skermsport in Suid-Afrika. Die FFSA is in 1949 gestig. Daar is tans ses provinsies wat aan FFSA geaffilieer is. FFSA reguleer skermsport vir kadet-, junior-, senior- en veteraan-skermsport in die land.
Raadslede duimnael|links|Twee opponente wat teen mekaar skerm. Die raadslede vir 2011: Jaan Fredrisan (president) Quintin Ruud (visepresident) Pieter Woblimaan (tesourier)
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Sport in Pretoria Kategorie:Suid-Afrikaanse sportbeheerliggaam Kategorie:Vegkuns