Don Leonard (1925 - 27 Junie 2002) was 'n Suid-Afrikaanse evangelis en akteur wat vanaf 1965 tot 1979 in rolprente gespeel het. Hy is op die ouderdom van 77 by sy huis in Randburg oorlede.Don Leonard (77) sterf ná beroerte, Beeld, 27 Junie 2002"Leonard, Don" . British Film Institute Film and Television Database. Besoek op 20 Augustus 2010."Filmography by Type for Don Leonard". The Internet Movie Database. Besoek op 20 Augustus 2010.
Filmografie
+ Filmografie Jaar Titel Genre Rol Notas 1965 Kimberley Jim Muskiekblyspel, komedie Rube 1967 Wild Season Drama 1968 Die Kandidaat Drama Krisjan1969Danie Bosman: Die verhaal van die grootste S.A. komponisBiografie, drama, musiekDanie Bosman 1969 Katrina Romanse, drama Kimberley 1970 Jannie totsiens Gruwelrolprent, romanse 1971 Creatures the World Forgot Wetenskapsfiksie, avontuur, gruwelrolprent The Old Leader 1971 Die Banneling Aksie 1974 Pens en Pootjies Komedie Pens 1974 Die Sersant en die Tiger Moth Komedie1978'n Seder Val in WaterkloofKomedieVan 1978 Someone Like You Drama 1978 Witblits en Peach Brandy Drama, komedie Oom Koos 1979 Scotty & Co. "Western" 1979 Zulu Dawn Oorlogrolprent Fannin
Verwysings
Verdere leeswerk Tomaselli, Keyan (1989). The Cinema of Apartheid — Race and Class in South African Film. Routledge (Londen, Engeland; New York Stad, New York). .
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2002