Lukas Papadimos (Grieks: Λουκάς Παπαδήμος, Engelse transkripsie: Lucas Papademos; * 11 Oktober 1947 in Athene, Griekeland) is 'n Griekse ekonoom en voormalige visepresident van die Europese Sentrale Bank. Hy het tussen 10 November 2011 en 16 Mei 2012 die amp van eerste minister en leier van die Griekse oorgangsregering beklee.

Eksterne skakels

Kategorie:Griekse politici Kategorie:Griekse wetenskaplikes Kategorie:Akademici Kategorie:Bankiers Kategorie:Ekonome Kategorie:Premiers Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense