Dimona, Hebreeus: דימונה , Arabies: ديمونة , is 'n stad in suidelike Israel. In 2007 het die nedersetting 'n bevolking van 33 600 gehad.

Israel se enigste kernkragsentrale lê 13 km suidoostelik van Dimona.

500px|links|duimnael|Kernkragsentrale by Dimona

Kategorie:Nedersettings in Israel