Heinrich Bullinger (* 18 Julie 1504 in Bremgarten, kanton Aargau; † 17 September 1575 in Zürich) was 'n Switserse kerkhervormer en het 44 jaar lank as antistes (kerkleier) van die Gereformeerde Kerk in Zürich gefungeer.

Bullinger was een van die leidende 16de eeuse Protestantse teoloë wat sy geloofsoortuiging sonder kompromie geleef het. So het hy teenoor die wêreldrike Raad van die Stad Zürich steeds die reg van predikante verdedig om enige politieke saak vanuit die geloofstandpunt te beoordeel.Pfister, Rudolf, "Bullinger, Heinrich" in: Neue Deutsche Biographie 3 (1957), bl. 12 (aanlyn-uitgawe); URL: www.deutsche-biographie.de: Bullinger, Johann Heinrich Ethelbert William Bullinger (1837-1913), 'n leidende teoloog van Amerikaanse Anglikaanse Protestantisme en redakteur van die Companion Bible, is 'n regstreekse nakomeling van Heinrich Bullinger.Christian Classics Ethereal Library: E.W. Bullinger, Anglican ultra-dispensationalist theologian. Besoek op 22 Augustus 2020

Verwysings

Kategorie:Switserse teoloë Kategorie:Protestantse Hervormers Kategorie:Calvinisme Kategorie:Geboortes in 1504 Kategorie:Sterftes in 1575