Affligem is 'n Belgiese munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Vlaams-Brabant. Die Munisipaliteit bestaan uit drie dorpe: Hekelgem, Teralfene en Essene.

Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 17,7 km² en sowat 12 400 inwoners (2011).

Die historiese Abdy van Affligem is die tuiste van die Benediktyne.

Kategorie:Munisipaliteite in Vlaams-Brabant Kategorie:Nedersettings in Vlaams-Brabant Kategorie:Stede in Vlaandere