Die Hoeksteen in die Nederlandse dorp Barneveld is met 2 531 sitplekke een van die grootste kerkgeboue in Nederland. Dit behoort aan die Gereformeerde Gemeenten in Nederland, die mees konserwatiewe van al die gereformeerde kerkverbande in Nederland. Die kerkgebou is eers in 2008 ingewy deur 'n diens van ds. J. Roos.
Konstruksie Planne vir die bou van 'n nuwe kerk is eers in 2005 oorweeg. Reformatorisch Dagblad d.d. 09-03-2004 Die konstruksie het in 2007 in aanvang geneem en het 1.5 jaar geduur. Reformatorisch Dagblad d.d. 01-01-2008 Die nuwe kerk met sy 2 531 sitplekke is in 2008 ingewy. Reformatorisch Dagblad d.d. 18-09-2008 Die kerk se toring is 37,75 meters hoog. www.kerknieuws.nl d.d. 04-03-2008
Verwysings
Eksterne skakels
Kyk in die kerkgebou rond Die kerk op www.reliwiki.nl
Kategorie:Barneveld Kategorie:Gereformeerde kerke in Nederland Kategorie:Kerkgeboue in Nederland