250px250px Thalys
Internasionale gemeenskaplike onderneming
Regsvorm Koöperasie met beperkte verantwoordelikhede volgens Belgiese reg
Leuse Bienvenue chez nous ("Welkom by ons")
Hoofkwartier (Brussel)
Stigting 1995
Aandeelhouers 62% SNCF28% SNCB10% Deutsche Bahn
Agnès Ogier, CEO
Produk Hoëspoedtreindienste 220px|center
Webtuiste www.thalys.com Thalys [ˈtaːlɪs] is 'n Europese hoëspoedtrein wat op die Franse TGV-tegnologie gebaseer is.
Thalys is nie afkorting nie, maar 'n kunswoord of ligatoom wat deur bemarkingstratege ontwikkel is. Hierdie kunswoord kan in alle taalgebiede, waar Thalys-treine loop, ewe maklik uitgespreek word.
Kategorie:Spoorvervoer