Brooklyn kan na een van die volgende verwys:
Brooklyn, 'n voorstad van Pretoria in Suid-Afrika. Brooklyn, 'n voorstad in Kaapstad in Suid-Afrika. Brooklyn, een van die vyf stadsdele van New York Stad in die VSA. Brooklyn-brug, 'n hangbrug en landsbaken in New York Stad.