duimnael|regs|300px|Foto van die skool.
Die Fox Island School is 'n voormalige openbare skool in Fox Island, Washington. Op 15 Julie 1987 het die Nasionale Register van Historiese Plekke (NRHP) die gebou onder die verwysingsnommer 87.001.167 as 'n historiese gebou gelys. National Register Information System, National Register of Historic Places
Geskiedenis Die skool is in 1934 gebou met die steun van die Works Progress Administration. Tussen 1943 en 1948 het die aantal klasse gewissel, en daar was tye wat slegs een klas aangebied is. Die Fox Island School District # 337 is in 1959 in die Peninsula School District # 401 geïntegreer en die Fox Island School is in 1961 gesluit.
Literatuur Fox Island - A History by G. L. Miller; LCCN 93-072018
Webwerf Nichols Community Center op die webwerf van FICRA
Verwysings
Kategorie:Geboue en strukture in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Washington