Indianapolis 280px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land  Deelstaat 20px Indiana Koördinate  Gestig op 1821 Oppervlakte:    - Totaal 963,5 vk km  Hoogte bo seevlak 218 m Bevolking:    - Totaal (2011) 839 489  - Bevolkingsdigtheid 861/vk km  - Metropolitaanse gebied 1 756 241 Tydsone UTC -5 Burgemeester Joe Hogsett (D)  Amptelike Webwerf indy.gov

Indianapolis (uitgespreek /ˌɪndiəˈnæpɵlɨs/, Grieks vir "Indiana-stad", dikwels afgekort tot Indy) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Indiana. Volgens die 2011-sensus het Indianapolis 'n bevolking van 839 489 gehad en is dus die deelstaat se grootste stad.

Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Indiana