Havelland Wapen Ligging in Duitsland 100px 100px Basiese gegewens Deelstaat: Brandenburg Administratiewe setel: Rathenow Oppervlakte: 1 717,15 vk km Bevolking: 159 685 (31 Desember 2016) Bevolkingsdigtheid: 93 inwoners per vk km Kenteken: HVL Administratiewe verdeling: 26 munisipaliteite Landrat: Roger Lewandowski (CDU) Amptelike webwerf: havelland.de Ligging in Brandenburg 250px|senter
Havelland (amptelik: Landkreis Havelland) is 'n administratiewe distrik in die weste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit het 'n oppervlakte van 1717,15 km² en 'n bevolking van 159 685 (soos op 31 Desember 2016).
Geskiedenis Die distrik is in 1993 deur die samesmelting van die ou Nauen- en Rathenow-distrikte gevorm.
Havelland is die naam van die gebied op die oewer van die Havel-rivier tussen die stad Berlyn en die Elbe-rivier. Hierdie gebied sluit ook die stede van Brandenburg en Potsdam in, wat nie deel van die distrik is nie. Die distrik Havelland bestaan hoofsaaklik uit die gebied noord van die Havel-rivier.
Stede en munisipaliteite Havelland is bestuurlik in die volgende stede, munisipaliteite en Ämter ingedeel: Selfstandige stede Falkensee Ketzin/Havel Nauen Premnitz Rathenow
Selfstandige munisipaliteite
Brieselang Dallgow-Döberitz Milower Land Schönwalde-Glien WustermarkÄmter
Amt Friesack Friesack (Stad) Mühlenberge Paulinenaue Pessin Retzow Wiesenaue Amt Nennhausen Kotzen Märkisch Luch Nennhausen Stechow-Ferchesar Amt Rhinow Gollenberg Großderschau Havelaue Kleßen-Görne Rhinow (Stad) Seeblick
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Distrikte van Brandenburg