Thembalihle is 'n nedersetting in die oostelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Thembalihle waar die dorp Vrede se swartes gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 15 952 gehad.2001-sensus (Thembalihle)

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat