Vincent Clerc (gebore 7 Mei 1981 in Échirolles) is 'n voormalige Franse rugbyspeler wat as vleuel uitgedraf het.

Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2007 vir die gasheer Frankryk uitgedraf wat vierde geëindig het. Tydens die Rugbywêreldbeker 2011 in Nieu-Seeland, waar die Hane as naaswenner geëindig het, het hy ses drieë gedruk.

Eksterne skakels

Persoonlike webwerf Profiel op ESPNscrum

Kategorie:Franse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense