duimnael|regs|300px

Pelagius was 'n Britse (Ierse) monnik wat om en by die jaar 400 in Rome aankom. Hy leer die volgende: Daar is geen erfsonde nie. Adam was slegs 'n slegte voorbeeld vir die mens. Die mens het 'n vrye wil en kan self vir sy saligheid kies. Daar is geen uitverkiesing nie, slegs 'n voorkennis by God. Die dood is nie 'n gevolg van die sonde nie.

Augustinus het Pelagius direk teengestaan.

Kategorie:Christendom in Ierland Kategorie:Geboortes in 360 Kategorie:Mense in die 4de eeu Kategorie:Mense in die 5de eeu Kategorie:Sterftes in 420