Uitkoms is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika en is een van die dorp Rouxville se "townships". Tydens die apartheidera was Uitkoms waar Rouxville se kleurlinge gewoon het. Volgens die 2011-sensus het Uitkoms 'n bevolking van 576 gehad, waarvan net 167 (29%) kleurlinge was.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat