'n Anafoor is die herhaling van 'n woord of 'n frase aan die begin van opeenvolgende sinne of sinsnedes.

Voorbeelde Ek kom op 'n bruggieEk kom op 'n paadjieEk kom 'n rooibont hondjie teë.

Niemand wat iets weet nie,niemand wat iets doen nieniemand wat kan skel nie.

Kategorie:Stylfigure