Matlakeng is 'n nedersetting in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Matlakeng is 'n deel van die dorp Zastron wat 99.4% deur swartmense bewoon word. Volgens die 2011-sensus het Matlakeng 'n bevolking van 13 714 gehad.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat