iSithebe is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is suid van Nyoni.

Geskiedenis Die dorpie het ontstaan toe 'n nywerheidspark in 1971 hier gestig is om werk aan die plaaslike bevolking te verskaf. Die naam van die park beteken glo "gelyk plek".

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron

Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal