Darnall is 'n nederseting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 15 km suid van die Tugelarivier en verskaf huisvesting vir die werkers van die plaaslike suikermeule.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne

Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967. Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal