Hierdie artikel handel oor die aardrykskundige verskynsel. Vir die kolonie, sien Kaapkolonie. Vir die provinsie, sien Kaapprovinsie.

duimnael|Die Kaap die Goeie Hoop, gesien vanaf Kaappunt. duimnael|regs|Kaappunt is op sigself 'n kaap.

'n Kaap (vanuit Latyn caput: kop, hoof, piek) of landhoof is 'n gewoonlik hoë, dun stuk land wat vanaf 'n kuslyn in 'n waterliggaam soos 'n rivier, meer of oseaan steek. Kape is klein skiereilande, maar die meeste aardrykskundiges beskou 'n skiereiland as groter as 'n kaap. Só is byvoorbeeld beide die Kaap die Goeie Hoop en Kaappunt kape wat op die Kaapse Skiereiland geleë is.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Aardrykskunde