Die Swartsaalbokvis (Parupeneus rubescens) is vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis is helderrooi tot pienk van kleur met 'n swart saal oor die stertvinsteel. Daar is ook 'n donker streep deur die oog en twee voeldrade op die ken. Die vis kom op sanderige bodems of seegrasbeddings voor. Die vis word tot 45 cm lank en weeg 2.9 kg. In Engels staan die vis bekend as Blacksaddle goatfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Parupeneus-rubescens.html
Kategorie:Beenvisse