Bochum 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate Stigting 890 Stadstatus 1321 Oppervlakte: - Totaal 145,46 vk km Hoogte bo seevlak 100 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2010) 374 737 - Bevolkingsdigtheid 2 576/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Jörg Lukat (SPD) Amptelike webwerf bochum.de
Bochum (Duits: [ˈboːxʊm], ) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 374 737 op 31 Desember 2010 en 'n oppervlakte van 145,46 km².
duimnael|links|Kaart van Bochum Bochum was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf