Hierdie artikel handel oor die stad in Duitsland. Vir die Suid-Afrikaanse dorpie, sien gerus Wupperthal. Wuppertal 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 1 Augustus 1929 Stadstatus 1 Augustus 1929 Oppervlakte:    - Totaal 168,41 vk km  Hoogte bo seevlak 160 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 349 470  - Bevolkingsdigtheid 2 077/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Andreas Mucke (SPD) Amptelike Webwerf www.wuppertal.de

duimnael|links|Kaart van Wuppertal

Wuppertal is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 349 470 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 168,41 km². Die stad is op 1 Augustus 1929 uit die stede Elberfeld, Barmen, Ronsdorf, Cronenberg en Vohwinkel as Barmen-Elberfeld gestig en ná 'n referendum in 1930 in Wuppertal vernoem. Wuppertal is wêreldwyd bekend vir die Wuppertaler Schwebebahn, 'n hangspoorlyn, wat op 1 Maart 1901 as Einschienige Hängebahn System Eugen Langen geopen is.

Verwysings