Nerston is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Eswatini naby Amsterdam, op die R65-streeksroete. Die grenspos staan bekend as Sandlane aan Eswatini se kant, op die MR19-pad. Die grenspos is oop tussen 08:00 en 18:00.
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron
South Africa Road Atlas. Mapstudio. 2010.
Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Grense van Eswatini Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga