Dargle is 'n klein nedersetting en spoorweghalte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die nedersetting is wes van Leeurivier. Die naam is geleen van die Darglestroom, 'n sytak van die Umgenirivier.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995.

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal