Die swaardvis (Xiphias gladius) kom in alle oseane voor; ook reg rondom die Suid-Afrikaanse kus. Die vis word gemiddeld sowat 2 m lank en het al 4 m lank geword en weeg dan 400 kg. Die snoet of 'swaard' kan tot 1 m lank word.

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Bronne Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967. First Field Guide to Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst. 1999.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Xiphias-gladius.html

Kategorie:Beenvisse