Caversham is 'n klein nedersetting en spoorweghalte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die nedersetting lê langs die Leeurivier. Daar is ook 'n ou meule van hout wat in 1855 gebou is en tot die 1940's deur die rivier aangedryf is. Dit is nou ten volle gerestoureer.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
.
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal