Oliver Hermanus is 'n Suid-Afrikaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer.
Sy rolprent, Shirley Adams het verskeie pryse gewen, insluitende die Grand Prix by die Amiens International Film Festival. In 2011 wen sy fliek, Skoonheid, die Queer Palm-prys by die internasionale Cannes-fliekfees in Frankryk.
Filmografie Shirley Adams, 2009 Skoonheid, 2011 The Endless River, 2015 Moffie, 2019 Living, (komende)
Eksterne skakels Sy IMdb-profiel Profiel op WhosWhoSA
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense