duimnael|220px|Portret van dr. Adrian Roux.
Roux kan na een van die volgende verwys:
Plekke Paul Roux, 'n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Rouxville, 'n dorp in die suidooste van die Vrystaat in Suid-Afrika, net wes van Lesotho. Roux, België, 'n dorpie in die Belgiese provinsie Hainault.
Mense Roux is 'n van. Die eerste Roux in Suid-Afrika was Paul Roux (1665 - 1723/02/07). Hy het op 4 Augustus 1688 op die VOC-skip genaamd Berg China in die Kaap aangekom.
Sommige van die bekende Roux sluit in:
Adrian Roux (1812 - 1884), die tweede leraar van die NG Kerk wat in Suid-Afrika georden is. Barry Roux, Suid-Afrikaanse prokureur. Dawid Roux, Suid-Afrikaanse fotograaf. Jako Roux, Afrikaanse liedjieskrywer wat onder die verhoognaam Jak de Priester optree. Mannetjies Roux, voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Paul Hendrik Roux (1862 - 1911), 'n predikant en soldaat.
Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne