regs|duimnael|Ligging van die provinsie in Mosambiek. regs|duimnael|Nagonha (Nampula (provinsie) Nampula is 'n provinsie in noordoostelike Mosambiek. Volgens die 2007-sensus het die provinsie 'n bevolking van 3 985 285 gehad. Die hoofstad en grootste stad is die gelyknamige stad van Nampula (471 717 inwoners in 2007).
Eksterne skakels www.nampula.gov.mz - Amptelike Webwerf
Kategorie:Provinsies van Mosambiek