Nieu-PlymouthNgāmotu 300px|senter Basiese gegewens Bevolking: 68 901 Geografiese ligging: Tydsone: NSST (UTC+12)Somertyd: UTC+13 Internet: npdc.govt.nz Administratiewe verdeling Staat: Nieu-Seeland Administratiewe gewes: Taranaki Burgemeester: Harry Duynhoven

Nieu-Plymouth (Engels: New Plymouth, Māori: Ngāmotu) is 'n dorp in Nieu-Seeland, wat na die stad Plymouth in Engeland vernoem is. Dit is in die Taranakidistrik op die Noordeiland geleë.

Nieu-Plymouth was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1982, Krieketwêreldbeker 1992 en Rugbywêreldbeker 2011.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Ensiklopediese inligting

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Nieu-Seeland