Sabratha of Sabratah (Arabies: صبراتة) is 'n stad in noordwestelike Libië, sowat 75 km wes van die hoofstad, Tripoli. Die argeologiese terrein van Sabratha is in 1982 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
duimnael|links|'n Boot wat by Sabratha-strand onderhou word
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Nedersettings in Libië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Afrika