duimnael|links|330px|Die Matam hoëtegnologiepark in die stad Haifa regs|duimnael|220px|Ligging van die Haifa-distrik in Israel (rooi)
Die Haifa-distrik (Hebreeus: מחוז חיפה - Mehoz Heifa) is een van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Haifa. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 996 000 gehad.
Kategorie:Distrikte van Israel