regs|duimnael|220px|Ligging van die Jerusalem-distrik in Israel (rooi)
Die Jerusalem-distrik (Hebreeus: מחוז ירושלים - Mehoz Yerushalayim) is een van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Jerusalem. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 083 000 gehad.
Kategorie:Distrikte van Israel