duimnael|links|260px|Ramat Gan is 'n stad in die Tel Aviv-distrik regs|duimnael|220px|Ligging van die Tel Aviv-distrik in Israel (rooi)
Die Tel Aviv-distrik (Hebreeus: מחוז תל אביב - Mehoz Tel Aviv) is die kleinste van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Tel Aviv. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 388 000 gehad.
Kategorie:Distrikte van Israel