Uckermark Wapen Ligging in Duitsland 100px 100px Basiese gegewens Deelstaat: Brandenburg Administratiewe setel: Prenzlau Oppervlakte: 3 058,08 vk km Bevolking: 120 878 (31 Desember 2016) Bevolkingsdigtheid: 39,5 inwoners per vk km Kenteken: UM Administratiewe verdeling: 34 munisipaliteite Landrat: Karina Dörk (CDU) Amptelike webwerf: uckermark.de Ligging in Brandenburg 250px|center duimnael|links|Baksteengotiese boukuns in Prenzlau. Die stad dien as administratiewe setel van die distrik duimnael|links|Markplein in Angermünde duimnael|links|'n Bloureier in die natuurbewaringsgebied Kleine Schorfheide Uckermark is 'n administratiewe distrik in die noordooste van die Duitse deelstaat Brandenburg wat sy naam aan die gelyknamige historiese landskap ontleen het.

Met 'n oppervlakte van 3 058 km² is Uckermark die grootste landelike distrik in Duitsland, maar met 'n bevolking van slegs sowat 121 000 ook een van die mees yl bevolkte distrikte. Sy administratiewe sentrum is Prenzlau.

Kategorie:Distrikte van Brandenburg