Barnim Wapen Ligging in Duitsland 100px 100px Basiese gegewens Deelstaat: Brandenburg Administratiewe setel: Eberswalde Oppervlakte: 1 494 vk km Bevolking: 179 365 (31 Desember 2016) Bevolkingsdigtheid: 120 inwoners per vk km Kenteken: BAR, BER, EW Administratiewe verdeling: 25 munisipaliteite Landrat: Bodo Ihrke (SPD) Amptelike webwerf: barnim.de Ligging in Brandenburg 250px|center

Barnim is 'n administratiewe distrik in die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit is na die gelyknamige plato uit die Pleistoseen vernoem wat tussen die oerstroomvalleie van Eberswalde en Berlyn loop.

Die grootste stedelike nedersettings in Barnim is Eberswalde (wat as administratiewe setel dien) en Bernau bei Berlin.

Kategorie:Distrikte van Brandenburg