Vir inligting oor vertalers in rekenaarwetenskap, sien vertalerkonstruksie. duimnael|Rosettasteen
Vertaalkunde is die studie van die vertaling van natuurlike tale. Terwyl vertaling verwys na die oordrag van 'n teks in 'n brontaal na 'n teikentaal. 'n Doel wat deur vertalers gestel word is om ekwivalensie te bereik tussen die twee tekste. 'n Probleem daarby is dat die kulture van die twee tale se spreker verskil. Domestikering en vervreemding is twee verskillende strategieë wat vertalers gebruik.
Die veld sluit ook in: Literêre vertaling Lokalisering Skermvertaling Tegniese vertaling
Velde wat hiermee verband hou is: Landeskunde Pragmatiek Semiotiek Taalwetenskappe
Sien ook
Internasionale Vertalingsdag Brontaal Teikentaal
Kategorie:Taalkunde Kategorie:Vertaling