Telstar is 'n Nederlandse sokkerspan wat in die Eerste divisie speel. Die span speel sy tuiswedstryde in die 771 Stadion in Velsen (kapasiteit: 4 200 sitplekke). Die klub is 'n kombinasie van Stormvogels en VSV (wat in 1938 die KNVB-Beker het gewen).
Erelys Kampioen Eerste divisie (naaswenner (1): 1963/64)
Beroemde sokkerspelers Purrel Fränkel Ruud Geels Louis van Gaal Jimmy Floyd Hasselbaink José Reinaldo de Lima
Kategorie:Velsen Kategorie:Nederlandse sokkerklubs