Muden is 'n klein dorpie sentraal in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê aan die Mooirivier en is 38 km oos van Weenen. Die dorpie is gestig deur eerwaarde Heinrich Röttcher wat in 1862 in Suid-Afrika aangekom het. Hy het die sendingstasie na sy geboortedorp Müden in Duitsland vernoem. duimnael|links|260px|'n Perskeboord naby Muden
Distrik Daar is 'n besproeiingskema in die omgewing en groot sitrusboorde is aangelê. Muden is die verste plek oos waar Boesmantekeninge gevind is.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal